Get Adobe Flash player

Dienstye

Dinsdag

  • Jeug Biduur            19:00

Woensdag

  • Vroue Biduur          09:00
  • Gemeente Biduur   19:00

Vrydag

  • Jeugdiens              19:00
  • Gemeente Biduur   19:00

Sondag

  • Sondagskool          08:30
  • Ere Diens              10:00
  • Aand Diens           18:00

Tuisblad

Past. Dulce & Sus. Rita van Noordwyk.

Gemeente Herderspaar.










Missie

Om Christelike norme en waardes, soos hervat in die Woord van God, in stand te hou en te bevorder.

Ons Gemeente se Visie

'n Gemeente daartoe geïnspireer om volgens die hoogste Christelike norme en waardes te leef.

Ons Gemeente

Pretoria-Noord Lede in Christus Kerk van voor.

Adres

344 Jopie Fourie straat
Pretoria-Noord

GPS koördinate:

  • S 25 40: 119’ O 28 09: 158’


Uit Pastoor se pen

Ek groet u almal in die wonderlike naam van Jesus Christus. Die jaar 2013 het aangebreek en ons snel alweer na die einde.

Met dit alles in gedagte ervaar ons dat God steeds lief is en omgee vir Sy kinders. Ons as navolgers van Christus moet kennis neem van die volgende:

  • Enige geredde person wat nog steeds in sy of haar gemaksone (comfort zone) is, gaan dit moeilik vind gedurende 2013. Buite en binne die kerk geen storms wees. Op vele vlakke gaan ons geskud, rondgegooi en gestamp word. Op geestelike, maatskaplike, tydelike en die land se politiek gaan ons laat rondspring en God se aandag gaan soek soos nooit van te vore nie. Hou die wolwe in skaapklere dop.
  • Onthou dat die geestelike persoon op hierdie aarde nooit waarlik vrede sal he nie. Eendag – indien ons kan volhard tot die einde - sal ons waarlik vrede en geluk ontvang.
  • Die stryd om lewe en dood – lig en duisternis bring groot spanning te weeg – buite die kerk sowel as binne die kerk – as gevolg daarvan gaan ons predikers kry wat mense na die gehoor gaan streel met mooi boodskappe – en daaruit vloei – gedaantes van godsaligheid (2 Tim 3 : 5).
  • Ek wil u aanmoedig om te groei in u geestelike verhouding met God. Groei en sprei u vrugte uit dat almal dit kan sien, sodat mense se ‘oe’ weer kan oopgaan.
No growth, means no progress – means no real relationship with your kids, your marriage of God. If the plants’ roots are in the relationship with the floor or in this case the ground – there is growth, if there is fruit, it’s in relationship with the tree – it means life. Our spiritual life works the very same way. Man came out of God, and must remain related to God in order to live a sustainable life.

Mag u `n gehalte en kwaliteit verhouding met u Skepper God he en ervaar gedurende 2013.

Ons Tema

'Being together makes us stronger'.

Ons samesyn met een die ander maak ons sterker.

Almal word uitgenooi om ons dienste te besoek en te kan uitvind hoe heerlik dit is om die Here te aanbid.

Liefde en seenwense
U Herderspaar.
Pastoor DCJ van Noordwyk.